Listen

Description

Die Bybel beskryf kerk as 'n huisgesin.
Nie 'n besigheid nie. Nie 'n welsynsorganisasie nie. Nie 'n plek van vermaak nie. Ons is F A M I L I E
Maar in 'n huisgesin kan jy natuurlik nie kies wie jou broers en susters is nie!
Kom ontdek die ‘mekaar-beginsels' van kerkfamilie wees saam met ons en hoe ons mekaar kan liefhe en in verhouding met mekaar staan as 'n nuwe familie wat op Jesus gebou is.