Tekens van nederigheid:
Praat nie net oor hulleself nie – Ainderby steeple
Rom 12:10 – Hartlik & eerbetoning
Gal 6:2 Dra mekaar se laste
Ef 4:2 be kind & gentle
Kol 3:12-16 dankbaarheid
1 Pet 1:22 mekaar vurig lief hê – my vriendin wat die bubblegum en spookasem geur marshmallows is
Beloftes van nederigheid
Ps 10:17 Gebede word verhoor & harte word versterk
Ps 25:9 God se leiding en Sy weg leer
Jes 29:19 vreugde op vreugde smaak (my gunsteling een)
Ps 138:6 Die Here sien ons raak
Jak 4:6 Die Here gee genade aan die nederiges
Jes 57:15 Die Here bly by die nederiges
Matt 5:3 die koninkryk van die hemele
2 Kron 7:14 ons land genees