Listen

Description

Vergifnis van sonde van verlede en versoeining Rom 3:25

Regverdiging van sondes Rom 5:9

Hernuwe ons verbond 1 Kor 11:25

Nader getrek aan God Ef 2:13

Volkome vrede met alles Kol 1:20

Ewige Verlossing Heb 9:13

Heiligmaking en reiniging van vlees Heb 9:14-15

Bring vryheid Heb 9:22

Gee vir ons vrymoedigheid Heb 10:19

Maak 'n vessel of honour Heb 9:21

Bloed het 'n spesiale opdrag Heb 9:19-20

Beskerming Heb 10:29

Verwoester kan ons nie aanraak nie Heb 11:28

Ewige verbond Heb 13:20

Drie getuies op aarde: Heilige Gees, water en bloed 1 Joh 5:8