Listen

Description

In die episode gesels ek oor wat dit inhou as die Bybel sĂȘ dat God in sy VOLHEID in ons kom woon. Dit sal meer as 'n leeftyd neem om die omvang daarvan net te begin verstaan.