In die episode gesels ek daaroor dat "sterk geloof" niks met jou eie vermoƫ om te kan glo, te doen het nie. Dit gaan eerder oor 'n ontdekking van wie God regtig is. As jy Hom deur ervaring leer ken, soos Hy, dan is dit nie moeilik om te glo nie. Dan weet jy dat Hy tot alles in staat is en is dit glad nie moeilik om dit te glo nie.