In hierdie episode gesels ons oor die groot tema van depressie. Vir baie mense is dit 'n jare lange reisgenoot. Is depressie iets wat jy net jouself moet regruk, is dit in die Bybel, en wat maak ons met dit. Gesels saam mer Dr Heinrich en Gerhard in hierdie episode.