Listen

Description

In vandag se episode gesels ek verder met Mizane ons verhoudings expert. Ons gesels oor die seisoen van single wees en die struikelblokke wat daarmee gepaard gaan. Lekker luister!

As jy meer wil weet of in kontak met haar wil kom, kan jy op een van die volgende maniere haar kontak:

www.mizanepieterse.com / 0832970900 / mizanetherapy@gmail.com

Die worship liedjie ek graag met julle wil deel is van 'Unspoken - You've always been'