Listen

Description

Ek weet nie van jou nie, maar die dae waar ek my lewe besonder geniet is die dae waar ek: Voel in beheer, neem besluite, maak planne, kyk vorentoe. Besluit waarna ek wil luister op my reis huis toe van die werk af, hoe ek my geld op Amazon wil spandeer.

Maar dan hou ek stil en reflekteer die oomblikke in my verlede, waar ek alle besluite na my sin geneem het. Waar ek nie nodig gehad het om te dink nie, reflekteer of vra, moenie omgee nie, geen bid oor besluite, net "Nike just do it". En ek onthou waarnatoe dit gely het, die dae waar ek in so 'n toestand was, dit was skandelik

Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb. 

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

Beste Groete,

Heiko

www.beterbesluite.com

Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com 

As jy na n Bbel soek: 

⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠

⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie