Listen

Description

Dankie dat jy by ons aangesluit het op vandag se episode van “beter besluite minder hartseer”. In vandag se episode sal ons daarna streef om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy nie wil wees nie.

Matteus 13:3-9Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister deel dit asb. 

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhouer wen”.