'n Huis word gedefinieer as die "plek waar 'n mens permanent woon, veral as 'n lid van 'n gesin of huishouding." Dit is waar ons as 'n gesin eet, slaap en tyd deurbring. Dit is die middelpunt van ons gesinslewe.
Om oor jou huis te bid is een van die grootste dade wat jy kan doen vir die huis en diegene wat daarin woon. In Jesus se tyd op aarde het die dissipels elke keer as hull ein n huis gegaan het, vir die huis gebid.
Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luisterstuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhoer wen”.
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com
As jy na n Bbel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie