Om ons te help om 'n greep op die gewete en hoe dit funksioneer te kry, wil ek hê jy moet aan 'n wekker dink. 'n Goeie wekker doen twee dinge: Dit bly stil wanneer jy moet slaap, en dit maak 'n geraas wanneer jy moet wakker word!
Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister, stuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge.
My naam is Heiko, God seën jou en onthou “aanhoer wen”.
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com
As jy na n Bybel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie