Listen

Description

Waarom glo ons verkeerdelik dat genade 'n Nuwe Testamentiese konsep is?Die mees verhelderende skrif oor hierdie onderwerp isJohannes 1:17, waar dit sê: “Want die wet is deur Moses gegee; genade en waarheid het deur Jesus Christus gekom.”

’n Logiese gevolgtrekking na die lees van hierdie gedeelte sou wees: die Ou Testament gaan oor wet en die Nuwe Testament gaan oor genade.

En tot 'n mate is dit 'n akkurate aanname.

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge.

My naam is Heiko, mag die Here jou seën …..  en onthou “aanhoer wen”.

Heiko

www.beterbesluite.com

Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com

As jy na n Bybel soek: 

⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠

⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie