“Die mens is soos 'n asem; sy dae is soos ’n verbygaande skaduwee” (Psalm 144:4). Die wind gaan oor ons, en ons is weg (Psalm 103:16). Nog net 'n paar sonsondergange, nog 'n paar nagte van hartseer, nog 'n handjievol dae van lag, en jy sal weg wees.
Vandag het ek n preek van n predekant uit die vsa geluister, en ek het so daarvan gehou dat ek besluit het om met julle luisteraars (wel eers die komplette preek te vertaal) en te deel.
Dankie dat jy by ons aangesluit het op vandag se episode van “beter besluite minder hartseer”. In vandag se episode sal ons daarna streef om inhoud te verskaf wat jou sal help om beter besluite te neem en seker te maak jy eindig waar jy wil wees in jou lewe, of dat jy nie daar aankom waar jy nie wil wees nie.
Nou hier gaan ons, die woorde van Ds. Keller: