Jesus IS Die Opstanding en Die Lewe. Daar is absoluut niks wat Hy nie kan oprig nie. Daar is nie 'n siel wat Hy nie kan verlos nie. Daar is nie 'n situasie wat heeltemal onaantasbaar gemerk word deur die vinger van God nie.
Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
Beste Groete,
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com
As jy na n Bbel soek: