Listen

Description

Miskien was jy al in so n situasie, jou kop raas al van al die gedagtes en werk sperdatums wat jy het. Jy het nie die vermoë om aan enige ander onderwerp te dink nie.. Dit is net om dit of dat te doen. En die post-it-notas, en “om te doen lyste” vereis al jou fokus sodat jy nie die beheer verloor nie. En nou? Watter soort vergadering was dit? Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister deel dit asb. 

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge