"U sal die wie se verstand standvastig is, in volkome vrede bewaar, omdat hulle op U vertrou." - Jesaja 26:3
Die woord vrugte kom van die Latynse woord FRUCTUS,
wat genot beteken. Vrugte het hierdie naam gekry omdat dit die bron van so vinnige en maklike plesier is. Jy gryp net 'n appel van die boom af en sink jou tande daarin en geniet dit sommer nou sonder enige voorbereiding of kook.
Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb.
Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge
Beste Groete,
Heiko
www.beterbesluite.com
Ons e-pos:
beterbesluite@gmail.com
As jy na n Bybel soek:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/
https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie