Listen

Description

Miskien ken jy hierdie gevoel, of een van jou vriende het opgemerk dat hy of sy die kerk verlaat het, omdat hulle nie meer die skuldgevoel kon hanteer nie. die voortdurende herinnering oor sondaar wees. Ongelukkig gebeur dit soms mense het skuldgevoelens gehad en in hul kerkbywoning net meer en meer skuldgevoelens gevind

 

Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb. 

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

Beste Groete,

Heiko

www.beterbesluite.com

Ons e-pos: beterbesluite@gmail.com 

As jy na n Bbel soek: 

⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠

⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie