Vandag gesels ek en Dewald oor Amerika se manne met die groot bakkies en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot 'n verdere gesprek oor Suid-Afrika en die mense.
Geniet die een saam ons.
April se boek vir die maand:
I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin Hart
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd
www.afrikaansemanne.com