Conspiracies Vol. 1 | Hardy Duvenhage
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor al die crazy conspiracy theories wat hulle die laaste tyd van gehoor het & natuurlik ‘n paar stories daaroor as ook hulle opinies. Hardy vertel oor die Adam & Eve theorie. Hugo vertel oor Helen Keller en haar wilde lewe, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Joe Rogan Episode:
https://open.spotify.com/episode/7Gg4Qi578G5SXoEtaLVVpx?si=S2dnuTW6T76DpJ2gcFak_w
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Junie se luister boek vir die maand:
Kyk Na My by Nataniël
https://www.audible.com/pd/Kyk-na-my-Look-at-Me-Audiobook/B09WZBV2RW?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com