Listen

Description

Die Hedgehog Cult | Hardy Duvenhage

Ons is terug vir nog 'n episode. Hardy die rugby champ vertel ons 'n detail storie oor sy gross hedgehog. Ek vetelĀ  van my en Nardus se eerste ontmoetting. Ons praat meer oor Nardus se WWE passie en hoe wild die tjom se moves was. Ons vetel ook oor die storie van Krugersdorp se wilde cult.
Link:
https://youtube.com/playlist?list=PLj57boHDzT4I9tth-tywwrMJiyouQJ4Nm
As jy lus vir 'n paar lekker sport tips en ons kak opinie daaroor luister tot dien einde vir meer.
Enjoy

www.afrikaansemanne.com