Drink jou koffie soos 'n Man | Hardy Duvenhage
Ek en baard bek Hardy gesels oor die goeie ou dae, vat ons 'n paar minute om als te onthou. Ons chat ook oor hoe jy koffie deur jou neus kan filter en Hardy gee sy recommendations oor sy gunstelling series en hoekom hy dink "Squid Game" 'n klomp bok drolle is. Luister saam vir 'n lekker chat soos altyd. Enjoy
www.afrikaansemanne.com