Listen

Description

Gedagte vir die Week!

Wat 'n lekker chat!
Vandag gesels Hugo met Hardy, hierdie episode gesels ons oor 'n klomp dinge wat in ons lewe gebeur het. Hardy vertel oor 'n paar dinge oor homself en chat oor werk & Formula1 . Hugo vertel oor sy nuwe klasse en klas maats, daar is 'n paar trigger warnings so wees gewarsku. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Join Afrikaanse Manne, op ons Formula 1-liga op Superbru! Jy kan ons pool hier vind:
https://www.superbru.com/f1/pool.php?p=12555293

Hardy se podcast episode:
https://youtu.be/-BmqCZMLjEE

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Maart se boek vir die maand:
Fees van die ongenooides by PG du Plessis
https://www.audible.com/pd/Fees-van-die-ongenooides-Feast-of-the-Uninvited-Audiobook/0624086631?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com