Listen

Description

Gelukkige Vadersdag | Hardy Duvenhage

Wat 'n lekker chat! Vandag vier ons Vadersdag saam julle dan gesels Hugo en Hardy hoe vinnig tyd gevlieg het vanaf  kind tot nou, paar soapies wat hulle gekyk het  & 'n paar  stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor sy wille week & die gemors met sy lorrie. Hugo lag lekker saam & gooi 'n paar vrae in die mix, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Junie se luister boek vir die maand:
Kyk Na My by Nataniël
https://www.audible.com/pd/Kyk-na-my-Look-at-Me-Audiobook/B09WZBV2RW?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com