Listen

Description

Hitler was 'n D##s! | Dewald Alberts

Na baie jare se whatsapps, facebooks en instagram likes besluit ek en Dewald om weer 'n paar chats te bou! Van skooldae tot boeke en als inbetween gesels ons 'n hond uit 'n appelkoos-boom uit.
Live, Love, Laugh met 'n paar vloekwoorde.
Enjoy

www.afrikaansemanne.com