Listen

Description

Kaptein Van Hunks & die Duiwel | Dewald Alberts

Vandag gesels ek en Dewald oor Suid Afrika se geskiedenis en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons 'n ou storie lees met die naam " Kaptein Van Hunks en die Duiwel". Ons gesels ook oor Ukraine en Russia, Canada se Trok bestuurders en gee ons opinie oor persoonlike waardes ens.
Net 'n Nota:
In die podcast gesels Dewald oor "snake island" hierdie is bevestig dat is false is, so ignoreer die deel.
Geniet die een saam ons.
Dewald se boek:
Die Mooiste Afrikaanse Sprokies - Pieter W. Grobbelaar
https://www.amazon.com/Die-Mooiste-Afrikaanse-Sprokies-Afrikaans/dp/0798142642
Februarie se boek vir die maand:
Finding Ultra - by Rich Roll https://www.richroll.com/shop/books/finding-ultra/
Kaptein Van Hunks & die Duiwel:
https://www.domestika.org/en/projects/671151-van-hunks-and-the-devil
Dutch East India Company:
https://en.wikipedia.org/wiki/Dutch_East_India_Company
Ukraine & Russia :
https://www.nytimes.com/live/2022/02/26/world/ukraine-russia-war
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd

www.afrikaansemanne.com