Listen

Description

Paranormal, Grotte & Déjà vu | Dewald Alberts

My goeie vriend Dewald is terug vir nog 'n episode, ons chat oor my lekker trip na die Grand Canyon die weirdness van grotte. Ons chat ook oor die weird drome wat ek kry en hoekom Déjà vu jou soos 'n graaf in die gesig bliksem. Dewald vetel ook 'n moerse scary spook storie en die konsentrasie kampe in die Vrystaat.
In die lekker gesels, praat on oor Lizzie van Zyl, as jy meer wil weet hier is die link na 'n Wiki;
https://en.wikipedia.org/wiki/Lizzie_van_Zyl
Geniet hierdie episode en soos altyd. Enjoy

www.afrikaansemanne.com