Listen

Description

Stuur Ons Maan Toe | Hardy Duvenhage

Vandag chat ek en Hardy space en blikskottel mense space is scary en uniek.  Ek en Hardy gesels oor sneeu mold en sy tyd by die dokter! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n biertjie!
Geniet die een!
Space is Weird, check die uit:
https://www.theverge.com/2018/2/28/17063540/radio-waves-astronomy-big-bang-early-stars-universe-light-cosmic-dawn
God's Eye:
https://telescope.live/gallery/helix-nebula-aka-eye-god
Horse Head:
https://science.nasa.gov/horsehead-nebula


April se boek vir die maand:
I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin Hart

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com