Listen

Description

Vampier Visse & Whiskey | Hardy Duvenhage

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor Johnny Applewood, die Iere &  natuurlik ‘n paar  stories oor die Vampier Visse in die Great Lakes. Hardy vrae 'n paar vrae wat op sy hart is & Hugo speel devils advocate in daai gesprek , hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.

Groot Oom John Tenoor | Sosiaal Gebreek Album:
https://vyd.co/Sosiaalgebreek?fbclid=IwAR34H2QTK4LXkoAPKxWtHP5vSRPXr4cJTXYhMCn85iSut3_8RcjhqqvQypY_aem_Ada9N6obduWQ6RoQanCVyypAzcp7_6BLJELfEoXbuqXCtuiFXVjmGfRZol-9-YH5Ynk

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook
https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Julie se luister boek vir die maand:
Dan Carter: My Autobiography by Dan Carter:
https://www.audible.com/pd/Dan-Carter-My-Autobiography-Audiobook/B017WQAC84?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com