Listen

Description

Vandag begin ek en Hardy oor die dae van die Nokia 3310 te praat, ons gesels oor die goverment en 'n paar ander dinge.  Ek en Hardy gesels oor rasisme en gee ons opinie oor 'n paar topics . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n lekker yskoue Coke!
Geniet die een!


Maart se boek vir die maand:
A Brief History of Seven Killings by Marlon James
https://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com