Listen

Description

Wat weet jy? Wat kan jy weet? Sonder om te filosofies te raak, moet ons praat oor wat dit is om
te weet. As ons verstaan hoe ons brein werk, is dit baie makliker om te kan sien hoe ons geestelik kan groei.

 

Welkom by die
#watiswaarheid Podcast!

 

Kry meer by www.in-sight.life