Listen

Description

Welkom by die #watiswaarheid Podcast!

Vandag se episode het bietjie meer vleis as die voriges. Ons klim verder aan ons berg na God toe. En met hierdie een begin kyk ons na Jesus. Het gesĂȘ "Ek is..." en dis waar ons reis as Christene begin. Die vraag is dan, wie is ek as Jesus is wie Hy is?
As ek my lewe rondom Hom bou, hoe lyk dit dan op grond van wie en wat Hy is?

Ek is bly jy explore saam as ons vra #watiswaarheid.


Kry meer by www.in-sight.life