In hierdie week se Digitale Burgerskap insetsel, gesels Nantie van Aswegen met Eldred De Beer. Eldred is medeskrywer van die boek The Digital Dilemma. Hy was vir 20 jaar verslaaf aan videospeletjies (30 000 "gaming hours") Vir die volgende twee weke deel hy sy getuienis en geen raad oor hoe om die houvas van "gaming" te oorkom