Listen

Description

Onthou jy die fliek “War Room? Onthou jy vir Miss Clara? Ek dink weekliks aan Miss Clara en haar kas met al die stukkies geskryfde gebede. Karen Abercrombie wat die rol van Miss Clara gespeel het, was in Windhoek vir 'n konferensie en het kom kuier in die Kanaal 7 ateljee. Wait? What? My ouma sou gesê het: "Nantie, knyp jouself"