Listen

Description

Nantie gesels met Louis Brittz, Neil Büchner en Gillaume Louw oor Nuwe Lof wat op Vrydag 15 Maart vrygestel word. Kom sing 'n lied met splinternuwe woorde!! Vars, nuwe, Afrikaanse lofprysings en aanbiddingsmusiek wat singbaar, skrifgetrou en Geesvervuld is.