Om te vas het baie krag en voordele. Dit is nie net 'n godsdienstige aksie nie! Luister gerus saam met my en JC oor ons kragtige ervaringe van 'n vas.