Na aanleiding van 'n paar versoeke het ek vanoggend se preek opgeneem, en plaas dit nou hier. Laat weet of julle dink dis die moeite werd om dit te doen, is daar 'n behoefte hiervoor?
Verder, vanoggend se preek rus swaar op gedagtes van Rethie van Niekerk soos sy dit op haar blog, "Parkeerplek", geplaas het. Jy kan haar preek lees by https://wordpress.com/read/blogs/4292201/posts/201