Listen

Description

Hallo girlies!

In hierdie week se episode gesels Marunelle en Janke oor meisies se verwagtige van romanse in verhoudings, is dit dalk té onrealisties?

Kom luister ook saam na twee girlies se dilemmas: Wat gemaak as jou beste vriendin beweer jy steel haar droomtroue? Mag 'n mens nee sê as iemand jou vra om haar strooimeisie te wees?