As online dating 'n olimpiese sportsoort was, het ons beslis nou in Parys vir Suid-Afrika uitgedraf.
In hierdie ekstra-lang, ekstra-lekker episode praat die girlies oor dating apps en hulle persoonlike ervarings in die onbekende dating-wildernis.
Kom luister saam na nog 'n paar goue staaltjies uit Marunelle en Janke se chaotiese wêreld!