Listen

Description

Kom kuier vanoggend tussen 8vm - 10vm aanlyn saam. Letitia voer 'n onderhoud met Janine Do Cabo oor die tema “IN10TIONALITY”. Dit is ook die titel van haar eerste boek wat die 10 elemente van mense se lewens - en hoe om elke dag doelgerig te leef - bespreek.


Jy kan gerus ook een van die volgende “apps” aflaai. Sodra dit afgelaai is, tik dan “Die Waarheid” by die soek-enjin in en dan kan jy aanlyn saam luister.


Apple:

https://apps.apple.com/.../simple-radio-fm-am.../id891132290 


Android:

https://play.google.com/store/apps/details... 


Besoek ook ons YouTube kanaal by https://m.youtube.com/channel/UCRDRQ8coU7UgbLH0FYHH-Bw


Sien jou aanlyn!



Get full access to 10 IN10TIONAL Minutes with Janine at janinedocabo.substack.com/subscribe