Listen

Description

Die manne is almal terug vir Episode 2 van Boots & Alles

Hierdie week het ons vir Evan Roos op die show wat vir ons bietjie insights gee oor hoe ’n toetsweek lyk en wat hy dink van die nuwe Springbok-Nike trui. Nick, Andy, Dan en Neil bespreek die Springbokke se span vir Saterdag se Rugby Championship opener teen Australia op Loftus en gee hul voorspellings vir die game, asook wat ons moontlik kan verwag van Eddie Jones se span.

Gryp jou bier uit die yskas en kom luister saam, want Bokrugby is amptelik terug πŸ‡ΏπŸ‡¦