As jy net een versoek voor God kon bring, wat sou dit wees?
Â
đđŠđđĽđđđŁ đ đ¤đŞđđđ§đŠ nooi ons om stil te raak by hierdie eerlike vraag en te ontdek wat dit openbaar oor ons harte, ons begeertes en ons verhouding met God.
Soms lĂŞ die diepte van gebed nie in baie woorde nie, maar in een egte verlange. Kom kuier saam by eKerk en laat God jou hart vorm in hierdie eenvoudige, maar diep boodskap.