Listen

Description

Stephan Joubert kuier vandag saam met ons oor die vraag: "Doen Jesus nog wonders?".  Ontdek hoe Jesus steeds in ons lewens werk en hoe Sy krag 'n verskil kan maak, ook in joune.