Listen

Description

Jy het al genoeg gesien van 'n wêreld wat rou is. Wat as God se goedheid regtig deur mense soos ek en jy wil vloei?
 

Kom kuier saam met Pierre Engelbrecht tydens ons eKerk Lewendig Preek en kom hoor hoe God jou nie net verander nie, maar jou ’n draer van Sy goedheid maak – in jou werk, vriende, gesin en elke gewone dag.