Het jy al gevoel jou lewe is ’n bietjie van die pad af? Kom ontdek hoe God se “pin drops” in Jakobus 1 jou geloofslewe weer op koers kan bring.
Pierre Engelbrecht deel ’n praktiese boodskap wat jy nie wil mis nie. Kom kuier saam en kry nuwe rigting vir jou geloofspad.
#eKerkLewendig #PinDrops #Jakobus1