Vandag gesels ons oor die tema: "Kyk en leef die regte Jesus raak."
Maak nie saak waar jy is of wanneer jy inskakel nie – jy's welkom hier! Laat ons saam die krag en waarheid van Jesus ontdek.