Listen

Description

Ons almal ken daardie oomblikke waar ons uitstel, twyfel, of wag vir β€œmΓ΄re.” Maar wat as God ons nooi om vandag te kies, te leef, te gehoorsaam? Kom kuier saam met π™Žπ™©π™šπ™₯𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙀π™ͺπ™—π™šπ™§π™©, waar hy ons help ontdek hoe God ons roep om nie eendag nie, maar nou reg te kies! Reg te kies in geloof, in liefde, in gehoorsaamheid. #eKerk #eKerkLewendig #Preek