Listen

Description

Ware gebed bly nie by woorde nie, dit begin beweeg.

π™‹π™žπ™šπ™§π™§π™š π™€π™£π™œπ™šπ™‘π™—π™§π™šπ™˜π™π™© wys ons hoe gebed ’n lewe vorm wat optree, omgee en doen. Gebed eindig nie by β€œAmen” nie; dit begin daar.