Listen

Description

Wouter Snyman, stigter van die Attooh-groep, is die nommer een Discovery finansiƫle groep in Suid-Afrika. Hy spoedlees 'n besigheidsboek per dag, maar maak seker dat hy elke nuwe "nugget" toepas in sy besigheid en persoonlike lewe. Webwerf