Omdat Jesus die wedloop van ons geloof gebaan en volbring het, word ons geroep om met volharding die geloofswedloop te hardloop, terwyl ons die geloofsgetuies, asook Jesus, voor-oë hou.
Teks: Heb. 12:1-3 (AFR2020 en ESV)
Prediker: Johan Verster
Datum: 26 Oktober 2025