Listen

Description

Die opstanding van Jesus verkondig en antisipeer God se finale oorwinning oor die kwaad en die vernuwing van die skepping. In plaas daarvan om ons passief te maak, motiveer dit ons om hande te vat met ander gelowiges en saam te arbei sodat meer mense in die heerlike toekoms met Christus kan deel.

Teks: 1 Korintiërs 15:50–16:24 (AFR2020)

Prediker: Johan Verster

Datum: 23 November 2025